Vlag van Peru

Vlag van Peru
Vlag van Peru
Vlag van Peru
Gebruik Staatsvlag en Staats- en Vlootvaandel Staatsvlag en staats- en vlootvaandel Ontwerp is ’n aanvaarde wisselvorm
Verhouding 2:3
Goedgekeur 25 Februarie 1825[1]
Ontwerp Drie ewe breë vertikale bane in rooi, wit en rooi.
Wisselvormvlag van Peru
Wisselvormvlag van Peru
Gebruik Staatsvlag en Staats- en Vlootvaandel Staatsvlag en staats- en vlootvaandel Ontwerp is ’n aanvaarde wisselvorm
Verhouding 2:3
Ontwerp Drie ewe breë vertikale bane in rooi, wit en rooi met die land se wapenskild in die middel van die wit baan.
Wisselvormvlag van Peru
Wisselvormvlag van Peru
Gebruik Oorlogsvlag Oorlogsvlag
Verhouding 2:3
Ontwerp Drie ewe breë vertikale bane in rooi, wit en rooi met die land se wapenskild in die middel van die wit baan.
Wisselvormvlag van Peru
Wisselvormvlag van Peru
Bynaam (es) Bandera de proa
(af) Boogvlag
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:1
Ontwerp ’n Rooi vierkant met ’n wit vierkant in die middel wat die wapen (Escudo de Armas) in die sentrum dra.

[2]

Die nasionale vlag van Peru is op 25 Februarie 1825 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe breë vertikale bane van links na regs in rooi, wit en rooi.[3] ’n Variant van die staatsvlag en staats- en vlootvaandel bevat ’n variant van die land se wapenskild in die middel van die wit baan. Die oorlogsvlag vertoon ’n ander variant van die land se wapenskild in die middel van die wit baan. Vlagdag in Peru word op 7 Junie gevier, die herdenking van die Slag van Arica.

  1. "Peru" (in Engels). Flags of the World. 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2000. Besoek op 7 Mei 2020.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named stoll
  3. "Political Constitution of Peru" (PDF) (in Engels). 29 Desember 1993. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 7 Mei 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search